Saturday, November 11, 2006

Laaste sigarette
ek het gisteraand seker nege laaste sigarette gerook. dit was ons klas se einde van die jaar do. ek wou al twaalfuur se kant waai - rowwe week gehad, nie eintlik in 'n party mood gewees nie. maar die geselskap was goed (en hulle het mooi gelyk in hul cocktail dresses), en elke keer as ek wil waai se hulle ek moet bly. Ek was flattered dat hulle wil ek moet bly dan se ek: ok, maar dis my laaste sigaret.

3 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Wil jy nie dalk 'n foto van die hemp wat jy gisteraand gedra het post nie?

10:30 PM  
Blogger arcadia said...

wat is jou planne vir volgende jaar?

7:34 PM  
Blogger Jan said...

jis arcadia! ek het my siel aan media24 verkoop, so ek gaan joernalistiek pleeg vir die burger.

aldi, watch this space...

10:51 PM  

Post a Comment

<< Home