Monday, October 23, 2006

ek post nou iets sodat retha iets het om met haar lewe te doen en gm my nie doodmaak nie.

4 Comments:

Blogger gm said...

Baie snaaks. Jy weet natuurlik hierdie tel nie EINTLIK as 'n post nie, so ek is nog steeds kwaad. En Retha het nog steeds nie 'n lewe nie. ;-)

12:11 PM  
Anonymous Anonymous said...

post nog iets jan, asseblief!

12:11 PM  
Blogger Jan said...

aldi, jy's nie juis iemand om vir ander te sê om te post nie.

2:25 PM  
Anonymous Anonymous said...

Ek sê nie, ek vra net mooi.

2:44 PM  

Post a Comment

<< Home