Monday, October 02, 2006



Ek kan ook silhouette neem!

Riebeeckkasteel, Vrydag

3 Comments:

Blogger arcadia said...

nog 'n contender...

wie gaan besluit wie die wenner is? en wat sal sy/haar prys wees?

8:54 AM  
Blogger nico said...

Ek dink 'n klomp bloggers moet aangestel word as 'n "panel of judges"

11:59 AM  
Blogger gm said...

Onaanvaarbaar. Die post het gebeur op die 2e Oktober, en dis vandag die 19e! Jy het 17 dae grasie gekry, hierdie is jou eerste waarskuwing.

En moenie sĂȘ jy't niks te blog nie. Ek weet wat jy in die parkeerarea gekry het...

3:07 PM  

Post a Comment

<< Home