Thursday, August 10, 2006

nog 'n rede om van The Doors te hou. lees hier hoekom hul drummer, john densmore, weier dat hul musiek vir advertensies gebruik word. hier's kommentaar oor die artikel, van onder andere tom waits.

4 Comments:

Blogger gm said...

Kom nou Jan. As daar nie advertensies was nie, sou ons sonder dinge gesit het soos: die Nike Concept Store, drievoudig-gekonsentreerde skottelgoedseep, Tom Cruise, Vin Diesel, Jessica Alba, Kabballa en Scientologie (o.a.), "What not to wear", die Oscars, die Rojale Familie, Dan Brown, The Passion of the Christ, ens, ens, ens.
Advertensies gee vir ons betekenis. Dit gee ons saai lewens 'n doel. Dink net as The Doors sou inkoop daarin. Hulle kan iets onnodigs verkoop aan breinloses en miljoene maak.
What's to hate?

Grap net.

7:20 PM  
Blogger Marissa said...

Hey, drievoudig-gekonsentreerde skottelgoedseep gets the job done.

9:49 PM  
Blogger Jan said...

gm: dit sou 'n probleem gewees het as die wereld nie vir jessica alba gehad het nie. miskien het jy 'n punt...

marissa: die vraag is net: watter job?

10:49 AM  
Blogger arcadia said...

die wereld sou 'n groter probleem gehad het as dit nie vir jessica simpson gehad het nie. voorwaar.

4:25 PM  

Post a Comment

<< Home