Thursday, August 10, 2006



toe onnor ol die wiemen
gister was vrouedag, daarom het ons muizenberg toe gegaan en daarvandaan na simonstown per trein. ek het nie eintlik cool foto's gekry nie, maar kyk maar in any case.


diƩ moerse luiperd het my vanuit 'n boom bespring. Ek het net stip na hom gestaar, toe verander hy in klip... nie regtig nie.

dit is my huis en palmboom. nie regtig nie.

3 Comments:

Blogger arcadia said...

al enige iets anders met een kyk in 'n klip laat verander?

7:13 PM  
Blogger Jan said...

a: hendrik verwoerd. ek het hom in orania raak geloop, stip aangestaar en toe verander hy in brons...nie regtig nie, ek was nog nooit in orania nie.

10:51 AM  
Blogger Nicol du Toit said...

Ek ken daai girls op die foto...

Gees vir die link!

Kaalvoet

10:38 AM  

Post a Comment

<< Home