'n opregte jammer vir 'n tekort aan blogpostings en enige gebroke beloftes.
ek was in 'n selfopgelegde ballingskap van die wereld.
partykeer moet mens teen 'n muur vashardloop voordat jy besef dat jy 'n deur moet soek.
ek was in 'n selfopgelegde ballingskap van die wereld.
partykeer moet mens teen 'n muur vashardloop voordat jy besef dat jy 'n deur moet soek.
5 Comments:
Gewonder wat van jou geword het! Geniet die ballingskap. Oor minder as twee weke werk ons weer ons gatte af vir die bose hegemonie. Of iets.
wat doen jy as daar 'n tekort aan deure is??
hey jan. goed om van jou te hoor.
jan...hoe lank duur jou ballingskap nog?
x nou out of exile.
neko, as daar nie deure is nie, grawe 'n tonnel.
Post a Comment
<< Home