Sunday, July 30, 2006

ek het nou net die aakligste artikel uitgewurg. twee minute voor deadline klaargemaak. was so bietjie distracted. dit was britney spears se skuld. ek het nou 'n sigaret nodig. dan gaan ek na rock musiek luister voor ek mal word. (ja,ja ek weet dit is waarskynlik te laat).

1 Comments:

Blogger Marissa said...

"Jammer, dr. Studieleier, my hoofstuk is laat. Maar dit was Britney Spears se skuld."
Mmm, nee, dink nie dit gaan werk nie.

10:11 PM  

Post a Comment

<< Home