Ode aan vermiste skoene
Het julle al daai advertensie gesien waar die skokkie wegloop en op 'n verlate strand saam met ander sokkies party?
Skoene doen dit ook. Ek het gister op hul paartie afgekom, dis op Milnerton se strand. Toe hulle my sien, het hulle gevlug. Ek kon darem die wat te onkapabel was om weg te hardloop fotografeer.

0 Comments:
Post a Comment
<< Home