Friday, May 12, 2006

my klasmaat terrence het nounet 'n snotty reply gekry van 'n ballie wat nie happy is oor die artikel wat hy oor die ou geskryf het nie, terwyl hy die interview getape het. self-important wanker!
lees die artikel in die nuutste uitgawe van eikestad nuus!

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

fok tog, dis terence met een er! but my appreciation knows no bounds - hoe important voel ek nou... sad

5:40 PM  
Blogger Jan said...

sorry terence

5:48 PM  

Post a Comment

<< Home