Wednesday, May 10, 2006

ek het myself nou half dood verveel in die klas. my groepie moes 'n presentation doen oor die effekte van media konglomerasie. my arme klasmaats.
net vir die rekord: ek hou nie van konglomerate nie (kapitalisme is evil en al die klas van goed), maar ek dink darem ook nie hulle is so kak soos die handboeke en goed uitmaak nie. die mense wat vir hulle werk is seker nie almal idiote nie, so daar is dalk hier en daar 'n stemmetjie wat gehoor gaan word (ai, ek is darem idealisties).

4 Comments:

Blogger seminormal said...

En tog...die punt was belangrik, al kon die klas dit nie verstaan nie!

They'll see! I'll make them pay!

4:55 PM  
Blogger N said...

hoekom kry ons soveel genot uit jou verveeldheid?

ekweetnie.

dis nie 'n sadistiese ding nie, jy verwerk dit net goed.

10:41 PM  
Blogger gm said...

Het julle nie opgelet in Ingels 'n paar weke terug nie. NIEMAND IS OOIT VERVEELD NIE. Het jy vir ons gevra of ons verveeld was, Jan? Het jy? Het jy die regte terminologie gebruik om te verwys na ons? Watter euwel en neerhalende veronderstellings lê in "klasmaats"? Mmmmm?

Ons is joernaliste. As ons nie in ons kop kan besig bly nie, is dit die einde van die wêreld se politieke ekonomie soos ons dit ken.

1:03 AM  
Blogger M.E. said...

one comment deserves another! rock on!

8:41 AM  

Post a Comment

<< Home