Saturday, May 06, 2006

witblad blues: ek moet 'n storie skryf oor plagiaat, maar die lee blad staar my aan asof ek sy sigarette gesteel het

3 Comments:

Blogger N said...

jy HET die sigarette gesteel...

van afrika.

ek het ook so amper my plagiaatstuk geplagieer.

1:20 PM  
Blogger gm said...

Kannie glo julle suffer vir die kuns nie.

Ek het bloot 'n artikel uit 'n Britse koerant vertaal vir die opdrag. Wat!? Almal doen dit, so hoekom nie ons nie? (Verwysing na Cranberries se eerste album titel, dus nie plagiaat nie).

By the way, daar is 'n goeie artikel op TheOnion.com wat onderskryf word deur 'n top SA joernalis en musikant.

Crazy! (Lee-Ann Rhymes of whatever se song, dus nie woordediefstal).

Not Sorry (Cranberries, weer).

Why do I beg like a child for your candy (Dave Matthews Band, geen verband aan die gesprek nie, maar ek wou dit nou al jare lank iewers inwerk...)

5:04 PM  
Blogger Jan said...

daai blerrie blad is nog steeds wit, ek soek salvation (cranberries song, nie plagiaat nie, idee geleen (let wel: geleen, soos in nie gesteel nie) by genitically modfied, skies tog, gerhard mulder

8:38 PM  

Post a Comment

<< Home