Saturday, June 10, 2006

reflections on a good weekend

aaaa, 'n week gelede die tyd was ek in kleinmond. toe hoef ek nie engelse opstelle oor te skryf nie, maar kon ek in vrede whiskey drink en weird foto's neem. kyk gerus die slideshow.

2 Comments:

Blogger gm said...

Thanks vir die flickr foto groep - ek oorweeg dit nogal om te join. Haha.

En die bloute?

Gaan dit tel as ek ook comment op die interview?

8:39 PM  
Blogger Jan said...

ja, comment seblief oppi interview. hoop jy't daai boom gelaaik.

9:45 PM  

Post a Comment

<< Home