Saturday, May 27, 2006

ek het gister oppad huis toe die urge gekry om teen 'n boom langs die pad vas te ry. ek wou myself nie doodmaak nie, net ernstig genoeg beseer om die volgende 3 weke incapacitated te wees. hospitaal het ewe skielik na pret gelyk. maar toe besef ek in suid-afrika gaan die nurses heel waarskynlik nie mooi wees nie (as ek in swede was...), en hulle sal nie vir mens whiskey gee nie, en mag mens rook in hospitale? en niemand behalwe my ma gaan vir my tjoklits bring terwyl ek in die hospitaal issie en mens mag heelwaarskynlik nie klipharde rock musiek luister in hospitale nie, en my kar sou stukkend wees.

8 Comments:

Blogger gm said...

Dis nie so erg nie, dis net iets oor die 10 000 woorde tussen nou en Vrydag. En twee weke van eksamen skryf.
En ek sou verseker nie vir jou tjoklits bring nie, jy wou 'n BOOM beseer het! (grappie, ek sou tjoklits bring)

12:56 PM  
Blogger N said...

ons sal vir jou gal bring, Jan.

ons sal vir jou gal bring.




(dis al waartoe mense op deadline in staat is)

2:03 PM  
Blogger Jan said...

net 10 000 woorde? is dit (g)al?

3:11 PM  
Blogger seminormal said...

Ek sou vir jou nicotine tjappies bring. Want ek's 'n ware vriend.

5:41 PM  
Anonymous Anonymous said...

I'd bring you chocolates, Jan, even if only as a way to escape this place...hospital visiting hours seem like a good place to start ;)

5:41 PM  
Blogger arcadia said...

ons kan vir jou daai likeur-gevulde sjokoladetjies insmokkel. jy behoort dit moontlik te kan gebruik om die verpleegsters om te koop (vir watter diverse redes ook al)

6:57 AM  
Blogger Jan said...

hoekom wil almal vir my stuff bring? wil julle he ek moet in 'n boom vasry..? maar baie dankie!

3:37 PM  
Blogger maeree said...

daai stories oor swede is 'n mite.

9:34 PM  

Post a Comment

<< Home