Tuesday, May 23, 2006

gm is boombefok

8 Comments:

Blogger gm said...

Jy het my in daai boom in forseer!!! Dis nou tipiese joernalistieke gedrag, maak stories op!!!
Is jy van die Son af???

(haha)

Dis 'n cool foto though. Funny.

10:54 PM  
Blogger Jan said...

scary... dis nie die eerste keer dat iemand my vra of ek van die son as is nie...

8:41 AM  
Blogger arcadia said...

wat's dit met die koninklike wuif?

1:53 PM  
Blogger arcadia said...

en jan...ek dink jy's te donker om van die son af te wees.

1:54 PM  
Blogger Jan said...

jesus don't want me for a sunbeam

4:20 PM  
Blogger seminormal said...

Hou van die link spelery. Sal die res nou eendag weet hoe GM lyk? Bestaan daar die skraalste kans dat die arme mense van die grond in sy stralende gesig kan staar en sy koninklike wuif kan ervaar.

Verkoop jou siel vir 'n pot lensiesop!

6:22 PM  
Blogger gm said...

Soos alle songode wat iewers aan/in 'n boom gehang/gesit/gekruisig is, sal jy eers deur baie toetse moet gaan, EJ, voor jy die songod kan konfronteer. Jou missie sal dan wees om 'n deel van my "geheim kennis" te steel - vir jouself, of om te deel met die ander van jou wêreld. Aan jou besluit sal die ewigheid jou ken.

Grap net.

9:48 PM  
Blogger arcadia said...

Jesus may not want you for a sunbeam, Jan - but we do want you for a post. Skryf iets, demmit.

7:07 AM  

Post a Comment

<< Home